advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2011-08-24

7 weke swanger

Ek is 7 weke swanger en is VREESLIK naar, die hele dag, maar ek kan nie opgooi nie, is dit normaal? Ek is so naar in die aande dat ek nie eens kan slaap nie. Dis iets vreesliks. Ek het Vomidene by die apteek gekry, maar dit help net mooi niks. Het als al probeer van gemmer, koekies, ens, maar niks wil help nie. Ek voel al vir 2 weke so en dit beinvloed my werk en als.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Unfortunately this is normal.You can try small frequent meals, dry toast in the morning,etc. It usually gets better after 12 weeks.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011-08-30

Unfortunately this is normal.You can try small frequent meals, dry toast in the morning,etc. It usually gets better after 12 weeks.
Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Lila | 2011-08-24

Ai shame man - ek hoor jou pyn vrou - ek is 22 weke swanger en het presies gehad wat jy gehad het tot en met 18 weke van swangerskap. Die naarheid is weens die HCG level in jou bloed wat styg. Hopenlik wanneer die HCG begin daal na 12 weke van swangerskap sal die naarheid weg gaan, alhoewel party swanger vroue naarheid het tot hulle geboorte gee. Ek het ook alles probeer tot daai gemmer suigstokkies - moenie jou geld verder mors nie, want ek glo regtigwaar daar is niks daar buite wat help nie. Ek praat uit ondervinding - my eerste swangerskap was net so erg. Die beste raad is om elke paar ure te eet, want lae bloedsuiker veroorsaak dat naarheid erger word, moenie soetgoed eet (ek het gevind dit maak my naarder), en voor jy uit die bed klim eet paar droee koekies. Sterkte ek weet dis baie baie erg, maar so die moeite werd!

Reply to Lila

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement