advertisement
Question
Posted by: miemie | 2010/06/12

50-jarige Diabeet

Eks 50, tipe 2 diabeet, altyd nog ietwat chubby maar sit nou met hierdie magie, ek weet ek is out of control met my eetprogram maar ek dieet streng (verloor bitter min) en gee dan moed op, help my asb met ''n eetprogram waar ek as diabeet kan gewig verloor en ''n lang gesonde lewe kan lei

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Miemie
Dit is uiters noodsaaklik dat enigiemand wat aan tipe 2 diabetes ly, 'n dieetkundige moet spreek vir 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieet. Dit klink vir my asof jy nog nie 'n dieetkundige gespreek het vir 'n individuele dieetvoorskrif nie. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'Glycaemic Index" om meer oor die lae-GI dieet te lees. So 'n dieet saam met gereelde, daaglikse oefening behoort jou te help om jou bloedsuiker te beheer en gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/06/12

Beste Miemie
Dit is uiters noodsaaklik dat enigiemand wat aan tipe 2 diabetes ly, 'n dieetkundige moet spreek vir 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieet. Dit klink vir my asof jy nog nie 'n dieetkundige gespreek het vir 'n individuele dieetvoorskrif nie. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'Glycaemic Index" om meer oor die lae-GI dieet te lees. So 'n dieet saam met gereelde, daaglikse oefening behoort jou te help om jou bloedsuiker te beheer en gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement