advertisement
Question
Posted by: Ripple | 2010-10-04

5 HTP

Hallo daar Dokter,

Wat is u siening om 5 HTP te gebruik in plaas van anti-depressante?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ripple
Dit hang af hoe erg jou depressie is.Ek dink dit sal help vir ligte tot matige depressie. 5 HTP is 'n voedings aanvulling en jy kan nogal goor hoofpyne daarvan kry. Jy kan dieselfde effek kry deur kos wat triptofaan bevat te eet, soos vleis, vis, bone en eiers. Neem ook vit B aanvulling en omega 3. Matige oefening het ook 'n antidepressante effek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-04

Hallo Ripple
Dit hang af hoe erg jou depressie is.Ek dink dit sal help vir ligte tot matige depressie. 5 HTP is 'n voedings aanvulling en jy kan nogal goor hoofpyne daarvan kry. Jy kan dieselfde effek kry deur kos wat triptofaan bevat te eet, soos vleis, vis, bone en eiers. Neem ook vit B aanvulling en omega 3. Matige oefening het ook 'n antidepressante effek.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement