advertisement
Question
Posted by: maranda | 2011/08/28

3mnd spuit na sterilisasie

Wil iets baie simpels vra, dalk het iemand daar ''n antwoord. Ek het op 9 Junie 2011 ''n keiser en sterilisasie gehad. Voor dit het ek dr gevra of da iets is wat my mensturasie sal wegvat. Ek wil dit nie meer he ni. Hy het gese hy kanni my baarmoeder uithaal saam keiser ni, eers so 6mnd later of nog beter as baba eers so jaar is. Hy het gese dat ek we''ll op die 3mnd voorbehoed spuit kan gaan en selfs vi my ''n voorskrif daarvoor gegee. (Depo Provoa)
Twee weke na keiser en sterilisasie het ek 3mnd spuit gekry,(23 Junie) Hy het gese ek moet 2 weke na keiser gaan vir eerste spuit. Op my 6 weke ondersoek was mensterasie nog daar toe se hy ek kan wee gaan vi spuit, (21 Julie) en twee weke later was dit nog ni weg toe gaan ek weer op 1 Augustus vi spuit nadat ek hom eers gebel het. 2 weke later op 15 Augustus het ek hom gebel en gese my maandstonde is nogsteeds ni weg ni. Hy se toe dat ek ni weer vir die spuit kan gaan nie maar nog 2 weke moet wag om te sien wat gebeur. Ek het my laaste spuit op 1 Augustus gehad maar kry nogsteeds my periods. Dis ni baie nie maar dis elke dag. Meeste van tyd net daar as mens toilet toe gaan en jou afvee. Dis nou al 11 weke van ek die keiser en sterilisasie gehad het. Ek het intussen op die internet gelees dat die spuit newe effekte het soos aanhoudend bloei.

Na 11 weke is ek nou moeg daarvoor en baie spyt dat ek gegaan het vir die 3mnd spuit. Ek soek ni weer die spuit nie maar wil net asseblief weet wat kan ek gebruik dat die mensturasie sal stop. Moet ek wag tot dit eendag self ophou, internet se dit kan tot 6mnd vat, of kan ek Triphasil of Trigestrel voorbehoedpille begin drink om my maandstonde wee reg te kry? Of sal die voorbehoedpille maak dat ek als net erger maak? Is daar enigiets wat mens kan drink om die maandstonde heel te stop sodat dit weer elke mnd normaal kan aangaan? Ek wil ni begin pille drink en maak dat dit net langer aanhou ni. 11 weke daarvan was genoeg. My volgende datum vir spuit wat suster gegee het is 26 Oktober maar nadat ek daarvan op internet gelees het sal ek ni weer vir spuit gaan ni. Het iemand daar nie asseblief raad wat sal werk ni, en hoe lank sal dit vat voor dit nou weer normaal sal word.

Baie dankie solank.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you wait for your body to regulate itself. The injection is obviously not helping and the Pill at this stage may just upset things further. You should at some stage have a pap smear and gynae examination to check for any other causes for the bleeding.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/08/30

I would suggest that you wait for your body to regulate itself. The injection is obviously not helping and the Pill at this stage may just upset things further. You should at some stage have a pap smear and gynae examination to check for any other causes for the bleeding.
Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement