advertisement
Question
Posted by: Magrieta | 2009-11-12

3 Vragies

Hi Dokter, net 3 vragies oor my " 3 kinders"  asb.
Die 8 jaar oue Alsatian krap hom gedaan ... daar is geen vlooie of bosluise te siene nie want ons behandel hom maandeliks met Pour-On, moet ek hom neem vir ' n veltoets vir myte?
Die 8 jaar oue Steffie/Labrador kruising teef het ' n jaar gelede ' n spinale beroerte gehad en na 9 dae in intensief bykans 100% herstel, kan sy dit weer kry?
En dan die 3 jaar oue Worsie reun ... hoeveel moet hy weeg ... almal sê  hy is oorgewig en ek wil net weet wat die ideale gewig is.
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Magrieta

1.Dip vir myte met Ectodex, gebruik vlooi goed wat werk, Efazol oor kos en allergex 1-2 tweemall per dag.

2. Ja.

3. Onmoontlike vraag om te beantwoord sonder om hond te sien.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009-11-12

Hallo Magrieta

1.Dip vir myte met Ectodex, gebruik vlooi goed wat werk, Efazol oor kos en allergex 1-2 tweemall per dag.

2. Ja.

3. Onmoontlike vraag om te beantwoord sonder om hond te sien.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement