advertisement
Question
Posted by: Ogies | 2013/01/14

3 maande inspuiting

Kry mens nog jou maandstone wanneer jy die 3 maande inspuiting gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

80% of women do not have periods on the injectable.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: Chantelle | 2016/08/12

Hi, ek is vir 3 jaar na my dogtertjie op die depo inspuiting gewees is nou amper n maand op triphasil nog nie menstrueer nie, ek het vreeslike emosies wat rond spring en is baie emosioneel, kan ek swanger wees?

Reply to Chantelle
Posted by: Anonymous | 2016/06/16

Kan. Jy swanger raak op die 3maande spuit as jy antibiotika gebruik

Reply to Anonymous
Posted by: Pienaar | 2016/01/26

Hi ek wil graag weet hoe lank vat dit om weer swanger te raak na die inspuiting gelos ht vir 2 weke al? ek het al die simptome van swangerskap maar toets wys negatief.

Reply to Pienaar
Posted by: Liezil | 2015/08/12

Kan mens swanger raak op die 3 maande inspuitnig

Reply to Liezil
Posted by: Liezil | 2015/08/12

Kan mens swanger raak op die 3 maande inspuitnig

Reply to Liezil
Posted by: Anonymous | 2015/07/24

Ek wil weet hoe lang vat dt om te weet of jy swangr is,s jy di nspuiting gebruik

Reply to Anonymous
Posted by: Dolly | 2015/06/10

Ek is 6maande sonder 3maande spyting maar vloei nog nie ek pyn net baie asb help is dit normaal

Reply to Dolly
Posted by: Anonymous | 2015/03/09

Jy kan swanger word op sie inspuiting . Ek het is nou al 3weke

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/02/24

Ek het al die simptome van swangerskap maar ek is op die inspuiting

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/12

Hoe verloor mens die gewig weer vinnig af

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/01

Kan ek swanger raak op die 3maande inspuiting en as ek hom skip die maand wat is my kanse om swanger te raak?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/01

Kan mens swanger raak op die 3maande inspuiting?ek gaan die maand nie terug vir hom nie wat is my kanse om swanger te raak?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/01

Kan mens swanger raak op die 3maande inspuiting?ek gaan die maand nie terug vir hom nie wat is my kanse om swanger te raak?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/01

Kan mens swanger raak op die 3maande inspuiting?ek gaan die maand nie terug vir hom nie wat is my kanse om swanger te raak?

Reply to Anonymous
Posted by: Lo-Ann | 2013/01/25

Kan jy swanger raak op 3maaande inspuiting is al 6jaar daarop

Reply to Lo-Ann
Posted by: m | 2013/01/15

Nee glad nie die 2maande en 3 maande spuit vat dit weg. Jy tel wel baie gewig op met die 3 maande spuit maar nie so erg met die 2 maande een nie.

Reply to m

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement