advertisement
Question
Posted by: Alice | 2011/10/11

3 dag dieet

Ek het die volgende 3 dag dieet ontvang, blykbaar volg mens dit Dinsdag, Woensdag &  Donderdag en eet die ander dae gewoon -
Wat ek wil weet is: kan hierdie manier van dieet my gesondheid benadeel?
DAG 1 (Dinsdag)
½  pomelo, 1 sny roosterbrood, 2 tl grondboontjiebotter
½  kop tuna/sardines met suurlemoen, 1 sny roosterbrood
2 snye vleis/hoender/vis (100g), 1 kop boontjies, 1 kop beet, 1 appel, 1 kop roomys
DAG 2 (Woensdag)
Ontbyt 2 eiers, ½  piesang, 1 roosterbrood
Middag 1 kop maas kaas, 5 provitas/cream crackers
Aand 2 vieanas, 1 kop brocholi, ½  kop wortels, ½  kop roomys
DAG 3 (Donderdag)
Ontbyt 5 provita/cream crackers, 1 sny cheddar kaas, appel
Middag 1 eier, 1 roosterbrood
Aand 1 kop tuna/sardines, 1 kop beet, 1 kop kool, ½  spanspek/papaja, ½  kop roomys

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Alice
Daardie dieet lyk nogal interessant, maar ek is nie seker of jy daarmee wel sal gewig verloor nie. Ek dink nie dat dit jou gesondheid sal benadeel nie aangesien jy dit immers net 3 dae per week sal volg. Dit lyk op die oog af na 'n aangepasde Atkins dieet, met 'n hoë-proteien- en hoeëvet-inhoud en bietjie stysel, maar dit bevat oorgenoeg groente. Ek sal liewer 'n meer gebalanseerde dieet en gereelde aërobiese oefening aanbeveel, omdat dit op die lange duur beter eetgewoontes kweek en op ‘n meer verstandige wyse tot gewigsverlies lei.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/10/11

Beste Alice
Daardie dieet lyk nogal interessant, maar ek is nie seker of jy daarmee wel sal gewig verloor nie. Ek dink nie dat dit jou gesondheid sal benadeel nie aangesien jy dit immers net 3 dae per week sal volg. Dit lyk op die oog af na 'n aangepasde Atkins dieet, met 'n hoë-proteien- en hoeëvet-inhoud en bietjie stysel, maar dit bevat oorgenoeg groente. Ek sal liewer 'n meer gebalanseerde dieet en gereelde aërobiese oefening aanbeveel, omdat dit op die lange duur beter eetgewoontes kweek en op ‘n meer verstandige wyse tot gewigsverlies lei.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement