advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-03

27 weeks pregnant

Hi Doc, ek is nou 27 weke swanger en het onder my regter bors, basies waar my maag se ronding begin ' n spier wat trek. Ek neem aan dis ' n spier want dis ' n lam pyn wat knaag en trek tot agter my rug. Ek sukkel selfs om te slaap in die aande met die lam knaagende pyn party oggende voel dit skoon of ek ' n blou kol het. Is dit enigsens normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I can't tell what the pain is due to without examining you. Tell your doctor about it at your next visit.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009-06-03

Hi ekt ook so dooie lam pyn gehad ,wee onder my linkerbrs,aan die eindpunt v my ribbes,waar my maag begin.Ek het gedink dis my baba wat daarteen druk,veral snags het dit doodgegaan en begin brand.Soos as jou voet slaap.Dan het ek net wee regop gekom tot daar wee" lewe"  was.En dan maar wee try slaap.My baba was n brugbaba en as ek snags geslaap het,het sy koppie daar gedruk.Was baie onbgemaklik,en ek kon niks daaraan doen nie!

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement