advertisement
Question
Posted by: OUMA | 2008/08/12

25 WEKE SWANGER

MY DOGTER IS NOU 25WEKE SWANGER EN HET DIE PYNE VAN OM IN KRAAM TE GAAN . BESOEK AAN KLINIEK HET HULLE GESEN SY IS 1CM ONSLUIT EN ' N HELE HAND PAS ONDER DIE BORS EN MAAG- SY IS INGEPUIT VIR DIE PYN EN MOET 4-6 URE WAG - INDIEN NIE MOET SY HOSPITAAL TOE - MOONTLIKE KEISERSNEE KAN DALK GEDOEN WORD - WAT GEBEUR INDIEN DIT DIE GEVAL IS ?????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If she is in preterm labour, usually an attempt is made to stop the labour. Without all the details, I canno t say why a caesarean is being considered.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tasja | 2008/08/12

Sy moet eers vir n scan gaan voor jul enige iets anders doen.Ek het ook pyne gehad,was op die ou einde erge Braxton Hicks,en die huisdojter het my inwendig ondersoek en sê  ook toe ek begin ontsluit,is toe hospitaal toe inderhaas,maar toe my Gynae n scan doen,was ek glad nie ontsluit nie,hy sê  my uterus voel net so,omdat ek soveel jare die pil gebruik het,en ek het Braxton Hicks -|- raksies,want my baarmoeder is sensitief!Hyt maar net gesê  bedrus en pille gegee om die -|- raksies minder te maak!

Reply to Tasja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement