advertisement
Question
Posted by: cindy | 2012/01/30

2 vrae asb

hallo dok, ek was nou onlangs by my eie GP en sy het bietjie bloed in my urine opgemerk, syt vir my ''n 10dag kursus antibotika voorgeskryf sowel as water pille. Ek wil graag weet of water pille my so lus kan maak vir soutegheid en dan pyn my blaas vreeslik so na die namiddag se kant toe. so al asof hy nie ordentlik geledig is nie. my buik bly ook geswel. Ek try ook om nie na 6 in aand water t drink nie(maar dis moeilik want ek try gesond eet en junk in aand vermy en moet dan soms glas water drink op lus te stil) ek raak net eenvoudig ni wakker as my blaas vol is nie. en dan " n ander vraag is, ek try ontslae raak van die vlooie op my dierekinders maar dis stryd in somer, ek is vol bytplekke is dit skadelik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cindy

Die waterpille kan jou dehidreer en 'n lus vir sout veroorsaak. Is die waterpille regtig nodig? Waarvoor is dit voorgeskryf? Jy kan elektroliet en sout aanvulling neem, d.m.v Saltabs (besikbaar by Clicks en apteke).

Vlooibyte kan infeksie veroorsaak en dit is daarom wys om Neoderm room aan te wend om dit te voorkom. Dit is oor die toonbank beskikbaar by apteke. Gebruik Revolution druppels (beskikbaar by veeartse) vir die voorkoming van vlooie op jou diere. Hierdie produk werk vir vlooie, bosluise en ontwurm die diere.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement