advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2008/10/19

2 maande inspuiting

More doktor ek het n maand terug oorgeskakel v die pil na inspuiting. My maandstonde het dadelik weg gegaan. Nou n maand later het ek n bloeding en my vel het uitgeslaan. Is dit maar net my liggaam wat skoon maak? Dit is nou 3 dae met n bietjie pyn op maag. Ek het hard begin oefen en reg eet. Ek hoop maar van die 2de keer kry ek nie meer maandstonde nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kasandra

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy dit tyd moet gee en sien wat gebeur, aangesien dit wel klink asof die bloeding en die vel uitslag 'n reaksie tot die inspuiting kan wees. Soms neem dit ook 'n tydjie vir 'n mens se liggaam om aan te pas by 'n nuwe voorbehoedmiddel.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Adele | 2013/11/11

Ek is al 5 jaar op die 2 maande inspuiting geen maandstonde nie. Ek wil net weet as ek dit los of ek nogsteeds kan swanger raak ???

Reply to Adele

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement