advertisement
Question
Posted by: Lily | 2009/08/25

2 EN 1/2 NAGMERRIES

Hi dok,
My seuntjie amper 3 in November, het die laaste 2 weke baie namerries, hy letterlik gil hom self wakker! Ek het die eerste dag wat die nagmerries begin het vir hom sinu clear gegee, en gesien dat die nuwe effecte nagmerries is, maar het opgehou met dit (net eendag gebruik) Hy gaan saap elke aan enige tyd van 9.30 en is al 7 op, wat hy teen 12 tot 2 die middag slaap in kry. Asb dok help my ek is al n senuwee wrak. Die eerste keer was dit spinnekoppe, toe vertel ons hom ons het dit gevang en vir die see gegooi. Gisteraand was dit vissies wat hom byt. Hy word letterlik wakker met baie vrees in sy gesiggie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Ek sou voorstel dat u die kinderarts vra om hom net na te gaan. Hierdie is nie ongewoon in jong kinders nie, en as 'n reel ontgroei hulle dit na 'n tydjie. Maar dalk kan die kinderarts net ietsie vir hom gee om hom meer rustig te laat slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement