advertisement
Question
Posted by: Hanelie | 2011-12-14

18 weke swanger

Dagse. Ek is 18 weke swanger met my 2e kind. Op hoeveel weke sal ek baba duidelik kan voel skop? Ek voel baie min fladderings sover. My suster se baba het al heelwat beweeg op 18 weke. Ek was vir sonar op 13 weke en als was toe reg met baba.
Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hanelie

Met 'n tweede swangerskap, kan jy bewus raak van die baba se beweging vanaf 18 tot 20 weke.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-10-10

Ek is swanger met my 2de kind ek is 18 weke en ek het nog nie die kleintjie gevoel beweeg nie ek gaan die 29ste vir n soner my eerste kind het al van 17weke beweeg ek het nog nie die een gevoel nie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement