advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2008/11/17

17 dae later...

Hi Dok,

Dok, ek het mos van Melodene afgegaan. Hierdie is nou weer die eerste keer wat ek menstrueer. Wat ek wil weet is, is dit normaal om 17dae na my laaste menstruasie weer te begin menstrueer? Ek het die 24ste Oktober my laaste wit pilletjie gedrink, die week daarna het ek menstrueer (27ste-30ste) wat heeltemal normaal was, daarna is ek mos af van Melodene, nou het ek weer vanoggend begin - dis 17dae nadat ek opgehou het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nadia
Dis dalk 'n deurbraak bloedingtjie, soms gebeur dit as die progesteroon vlakke bietjie laag daal - dit hou gewoonlik net vir 'n paar dae aan en is 'n ligte bloeding.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement