advertisement
Question
Posted by: Helena | 2011/08/24

1223: Blaas en vaginale infeksie

Hi Dokter

Dis weer ek, Helena. Ek het nou ''n dowwe pyn aan my linkerkantse sy ontwikkel. Voel amper soos miltsteek. Dan pyn dit na my rug se kant toe en dan weer meer na my eierstokke toe.

Ek hoop nou nie die infeksie het versprei nie?! Wat kan dit anders wees? Ek sit helldag voor ''n rekenaar en het nie geoefen die afgelope week nie.

Byvoorbaat dankie.

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Helena

Dit is moontlik dat jou blaasinfeksie na jou niere versprei het en ek stel sterk voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en uriene ontleding konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement